Notes:-
i)
dis pynlik stil
jou oe is ver
en ver in jou oe
skuil die pynlike
seer
jy verstaan nie die vloek van voel nie
ii)
one year ago
i sat
here
same place
re-establishing
my damage
fuck
will this cycle
ever end
No,
the alley was dark
oppressing
and stretched out to
infinity
'n vloek
iii)
en hy se
hy is jammer
sonder om 'n traan te stort
en gaan huis toe
maar ek weet,
net ek weet hoe
breek hy
stukkend
iv)
en die ander
gaan aan
glimlag
babbel
wat 'n Babel-
hul dink
haal asem
en ek?
"stall"
en wag om weer krag te
sluk
vir die volgende
obstacle
vasgevang
vlug totally ontnugter
uiteindelik
en geen traan word gestort vir
my -
martie
martelaar
moerig
moeg
plain mislik
genoeg is genoeg
sy skryf slegs
wanneer
s t u k k e n d
en dis haar enigste beauty
Eish.. dankie, ek voel en hoor.. woorde wat in my keel vas sit.. hardop gelees sodat my siel kan hoor.. the achingly beautiful lotus in the swamp..
ReplyDeleteChristian Louboutin Peep Toe Pumps, New Orleans Saints Jerseys, Christian Louboutin Ballerinas, Cleveland Browns Jerseys, Tennessee Titans Jerseys, Dallas Cowboys Jerseys, NHL Hoodies Jerseys , Christian Louboutin Pumps, cheap sale jerseys, White Sox Jerseys, Toronto Maple Leafs Jerseys, Buffalo Bills Jerseys, Washington Capitals Jerseys, Women NHL Hoodies Jerseys, Christian Louboutin Slingbacks, USA Flag Fashion Elite Jerseys, Christian Louboutin Loafers, new nba hoodies jerseys, Baltimore Ravens Jerseys, Christian Louboutin Sneakers,
ReplyDelete