moi

moi
seulement moi

Sunday, December 25, 2011

Dying



we make them
we break them
we take them
we shake them

~ and her Buddhist prayer flag
caught a throat ~

The horrible guilt
of being trapped
in a decision.

My karma will lower my status,
bring her a higher one –
where only love shall fill her
peaceful harmony

and they say we have to be Strong to do this.
as if they fucking know it all.

Life so badly turns a full circle
it’s scary.
The desolation of events
from Karoo to Karoo...

screams

as I reluctantly wash her off my hands.

Sunday, December 11, 2011

nameless poem


she lost her feather
and the bird fell
off the branch

Trapped herself once again
with choices,
commas and semicolons
shouldn’t be
Some things can never be

-stop apologising-
-you worry too much-

there was an honest ease in innocence
and a dangerous urgency that sucked
all pain away from memory

Tuesday, December 6, 2011

Moonstarsplit


Away 

a half a moon
is hanging
in a heavy sky

and far apart
a single star
plays solitaire
with empty space

she finds herself
unexpectedly
alone
-game over-
all the others gone,
laid neatly aside.
.
.
her marble hovers in a hole

Half Moon           stuck
watches
but doesn’t see
‘cause his curve of eye
is turned away

towards the sun
while she is stuck
in an eternity
eternity
eternity
eternity


dis stil
Rustig
Oggend
almal slaap

maar kalmte hang slegs
omkring my skreeu
wat vasgevang
in vel en been
probeer ontsnap

Buddha glimlag oë toe
bied haar lotus vrede aan my
ek asem karma in
tot diep in die oer

dis stil
‘n Nuwe dag
word skreeuend stil

Want jy is Stil
doodstil

Saturday, November 26, 2011

foto

jou beeld is nou geel,  Pa
en jy kyk weg
geen groen kleur meer
jou kômin hemp
waarin geheue jou altyd roep

jy is só verskriklik vêr
(asof deel van ‘n vorige bestaan)
ek sien hoe vang jou sjarme
‘n ander se aandag
met jou warm luister,
ek vind met afstand
jóú unieke glimlag
wat die pyn verbloem.

kyk na my kant toe, Pa
en gee weer
asseblief

want ek het  nodig

hou

geen ander hande
vou my mond so delikaat
in liefkosing

en nou sal elke
sug
in eie hande
die tragedie
vas                         hou

Thursday, November 10, 2011

Notes:-

i)

dis pynlik stil
jou oe is ver
en ver in jou oe
skuil die pynlike
seer

jy verstaan nie die vloek van voel nie

ii)

one year ago
i sat
here
same place
re-establishing
my damage

fuck

will this cycle
ever end

No,
the alley was dark
oppressing
and stretched out to
infinity

'n vloek

iii)

en hy se
hy is jammer
sonder om 'n traan te stort

en gaan huis toe

maar ek weet,
net ek weet hoe
breek hy
stukkend

iv)

en die ander
gaan aan
glimlag
babbel
wat 'n Babel-
hul dink
haal asem

en ek?
"stall"
en wag om weer krag te
sluk
vir die volgende
obstacle

vasgevang
vlug totally ontnugter
uiteindelik

en geen traan word gestort vir
my -
martie
martelaar
moerig
moeg
plain mislik
genoeg is genoeg

sy skryf slegs
wanneer
s t u k k e n d

en dis haar enigste beauty